Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE 1-KALORIE-KOELDRANK, TAB
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
ISOBEL JACOBS OOR HAAR VERLOOFDE, DE WET POTGIETER
FLITSVRAE: DANIÉLLE SWANEPOEL • Aktrise
DIE SKULD VAN BED EN TAFEL • Volgens Claudia Henkel is sy en haar eks eindelik geskei nadat hy hom op ’n glansmakietie aan ’n ander vrou verbind het, maar nou’s sy skuldeisers ook op haar spoor
SMERIGE WEB VAN SKANDE • Van koninklikes tot presidente, van tegnologiemagnate tot rolprentregisseurs – niemand word ontsien in die nuutste Jeffrey Epstein-onthullings nie
ALTYD ’N SPIKKELTJIE LIG • Ná die wrede moord op haar ouers en suster het sy haar hart in ’n boek uitgestort om die trauma te verwerk
SPORE OM DIE MAAN • Die tyd het gekom vir die mensdom om weer die kettings van swaartekrag af te werp en vry te val deur die diepste ruimte, met Nasa wat gereed maak om vier mense van die planeet Aarde om die maan te stuur
DIE DINGE VAN ’N NAAM • Sy ooms was die Kaapse Vlakte se berugte Staggiebroers, maar nou wy hy sy lewe aan die genesingsreis van ander
IN DIE STILTES IN • HUISGENOOT SE JACQUES MYBURGH HET EEN VAN SY HELDE, DIE SKRYWER CHRISTIAAN BAKKES, OP DIE SPOOR VAN SY NUWE BOEK EN NUWE LEWE NA ADDO EN SY OLIFANTE GEVOLG
Tamatie-TYD! • TAMATIES is propvol geur en kleur. Van soet tot suur, rou of gaar – hierdie veelsydige vrug vorm die hart van ontelbare geregte en seisoene
IN VOLKLEUR • Dié vier skakerings werk hard in jou klerekas – dis maklik om te dra, maklik om te kombineer en nooit vervelig nie
IN DIE WOLKE • Só kan jy Pantone se 2026-kleur van die jaar deel maak van jou grimering
BIETJIE KLEUR • Maak jou leefruimtes meer interessant met spatsels kleur
VRA VIR IRMA
HELP SÓ JOU DISLEKSIESE* KIND • Daar is lank geglo die brein is onveranderlik en dat disleksie onoorkombaar is. Maar hoewel daar nie ’n kuur is nie, kan iemand deur terapie gehelp word
JOU AFTREEFONDS SE STERFTEVOORDELE • Jy kan soveel begunstigdes vir jou aftreefondsgeld benoem as wat jy wil, maar dit beteken nie almal sal outomaties iets kry nie. Hier is wat jy moet weet
GEBRUIK KOFFIEMOER SLIM
JOU HOND SE OMGEWINGSPOOR
JOU STERRE
Okapi • Hoekom wil die beskuldigde die ekstronkvoël Roux op sy saak hê? Is dit om sy onskuld te bewys of ’n uitdaging?
’n Hemelse kosstorieboek
DIE BABBELBENDE • NOU BESKIKBAAR AS ’N STROKIESBOEK!
Ryg in daai borstrok! • Dis weer tyd vir die nuutste seisoen van die gewilde korsetknakker
BEELDSPRAAK
Die liefde slaap nie • Romantiese flieks en reekse wat jy kan geniet – met óf sonder ’n liefie langs jou
Elegant en brutaal • Só beskryf Charli XCX haar nuwe musiek wat sy spesiaal vir die fliek Wuthering Heights geskep het
*TV gids
HUIS genotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
CHARLIE THE WONDERDOG
RAAISELS
RAAI, RUS, HERHAAL
Hou saam WOORDMAKIETIE!
‘DONKER, HONGER EN GEEN UITKOMKANS’
ELDERS IN DIE WÊRELD
NOORDKAPPERS KRY GOEIE NUUS
’n Bevrore maaltyd van ’n ander soort
AGULHAS
HIERDIE WEEK IN DIE...