Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Feb 19 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE AKTEUR NOAH HATHAWAY

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

MARIUS VOIGT (regs) OOR SY MAN, JJ

FLITSVRAE: GARTH COLLINS • Akteur en TV-gladiator

VAN DIE VET TOT IN DIE VUUR • Sy’t verdwyn – kwansuis ontvoer. Maar toe sy opgespoor word, blyk dit sy’t sélf die pad gevat. HG klop Kokkedoor se verleë Kotzes op

HOOP DAT HY WEER SAL KAN SIEN • Nadat iemand met ’n koorsblaar hom vermoedelik gesoen het toe hy ’n baba was, het hy amper sy oog verloor. Maar nou, ná 15 operasies, wag daar moontlik ’n groot deurbraak

NOG ALTYD VERLIEF • Dié rugbyster en sy geliefde het net ’n klipgooi van mekaar af grootgeword, maar dit was ’n lang pad tot by hul swierige bruilof

NOORWEË SE WILDE STREEP • Mette-Marit veg teen ’n ernstige siekte, haar seun se skokkende hofsaak én ’n skandaal wat haar droom om koningin te word in die weegskaal bring

DÍS MOS SUPER, MAN! • Rooi mantel, blonde krulle en dapperheid van staal – klein John is die held wat sy ouers ’n nuwe lewe gegee het. En nou kry hy ’n boetie

’N VARS BRIES • Die eerste Suid-Afrikaner wat in Bridgerton speel, vertolk die rol van ’n vry en onafhanklike vrou, iets wat destyds ongehoord was

SKOONHEID VERGAAN, DEEG BLY STAAN • Sy’s 106 jaar oud, haal asem soos ’n lewende brood en is die stille krag agter Motherdough se ligte, geurige en onweerstaanbare suurdeeg – ontmoet Alfonsina, die moeder van alle deeg

Heerlik uit DIE PARADYS •  Hierdie GEREGTE is ONBESKAAMD DEKADENT – ’n VIERING van die LEKKER DINGE in die LEWE

BRILJANT! • Jou leesbril moet meer doen as help om die fynskrif te lees – dit moet jou ook goed laat lyk terwyl jy dit doen. Hier’s jou gids om die vleiendste raam vir jou gesigvorm te kies

’N BETER JY • Gee jou daaglikse velsorgroetine ’n hupstoot

LAAT LOOP! • Verbeter jou tafelversiering met ’n eenvoudige maar treffende tafelloper

VRA VIR IRMA

NEE VIR SLAAP MET JOU FOON • Bly die slaap jou ontwyk wanneer jy die ligte afskakel? Hier is wat regtig gebeur wanneer jy met jou foon in die bed klim – en hoe om die gewoonte af te leer

VERSEKERING VIR JOU FOON • Jou selfoon is duur, bevat jou persoonlike inligting, en gaan oral saam met jou. Dek dit só teen diefstal of skade

SIT JOU BESTE VOET VOOR

JOU STERRE

Hoëhakskoene, ’n baba en Valentynsdag • Martine het nie hulp van enigiemand nodig nie, dankie. Veral nie van die irriterende vent wat langs haar bly nie

Boeke oor plaasmense, liefde en misdaad

Geliefd op die kassie • Sy is beeldskoon, maar neem haarself nie te ernstig op nie, en dís waarom kykers so maklik met haar kan identifiseer. Ontmoet Emily Bader – ’n gunsteling op die kleinskerm en ons nuwe romkomprinses

BEELDSPRAAK

Ietsie vir almal • Moenie agterbly wanneer dit by boeiende kykgenot kom nie

FLIEKS VIR ’N WEEKSAAND

Wanneer wentelbane kruis

*TV-gids

HUISgenotjies

DJO

RAAISELS

Die oudste bekende pandemie

ELDERS IN DIE WÊRELD

VLERMUIS-KLETSKOUSE

Akkedis gered in sneeustorm

FATAAL

☛ 15 FEBRUARIE 1925 DIE WITSEERKEELEPIDEMIE IN ALASKA KRY LAASTE TEENMIDDEL

VYF VINNIGE VRAE

STER VAN DIE WEEK • HY’T ONLANGS GESKIEDENIS...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans