Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTEUR ANTHONY DANIELS
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
EN TOE IS DIT LIEFDE • MARINDA DU TOIT OOR HAAR MAN, DIE SANGER RUHAN DU TOIT
FLITSVRAE: BEN ALBERTYN • Akteur
OP PAD NA DIE LIG • Jan Blohm is in ’n plek waar hy hom uit verslawing se wurggreep wil probeer loswikkel. Maar hy erken dis nie maklik nie
DIE VAL VAN’N PRINS • Hy’s gestroop van al sy titels en sy naam is nou net Andrew. En sy doppie is geklink
MÔRE SPEEL ONS WEER • Sy’t viool gespeel vir haar man in sy laaste weke, en selfs ná sy dood voel hy teenwoordig
ROSE VIR ANIKA, ELKE SONDAG • Eerste Kersfees, eerste verjaardag, eerste Valentynsdag – die weeraanbieder Anika de Beer se man, Abri, vind nog sy voete ná haar dood
DIE RAAISEL VAN NANCY • Die 84-jarige ma van ’n nuusleser verdwyn spoorloos uit haar huis in Arizona – met bloedspore en bisarre losprysbriewe, maar geen antwoorde nie
ONS 2DE KANS Dit gaan goed met • Dan en Candice Kriel: Hy draf dalk in die Wêrelbeker uit, en sy is kankervry
IS DAG ZERO, REEDS HIER? • WhatsApp-groepies gons dag en nag oor lae waterdruk, droë krane en waterlorries. Johannesburgers leef al jare met ’n waterkrisis saam – en dit lyk nie of ’n oplossing in sig is nie
COWABUNGA, DUDES! • Hulle’s geel, stout en onweerstaanbaar – en 36 jaar later laat Homer, Bart, Marge, Lisa en die res van Springfield kykers steeds lag, dink en soms na hulle asem snak
SMULLEKKER Suid-Afrikaans • SES RESEPTE wat ons skoon NOSTALGIES maak – van stadig gebraaide lamsblad tot Ouma se yskastert
DENIM-DAGBOEK • Wye pype, oorgroot snitte, cargo-sakke en pype wat lyk soos ’n wynvat is die denimstyle wat nou tieners se kaste oorneem. Dis gemaklik, cool en jy kan dit op-of afdress
BEHEER DIE SKADE • Gesonde hare gaan oor die herstelproses. Ons wys jou hoe jy sagtheid, krag en glans kan kry deur die regte produkte en behandelings tuis te gebruik wat jou hare herstel
IN DONKER HOUT • Hout-items van ’n ryker, donker skakering is nou witwarm!
VRA VIR IRMA
STAPWENKE WAT WERK
KEN JOU KOSETIKETTE
WEES OP JOU HOEDE VIR
EIS SÓ VIR HAELSKADE • Jaarliks veroorsaak haelstorms groot skade iewers in die land. Maak dus seker jy het behoorlike dekking
BESKERM HULLE TEEN EKSAMENSTRES
JOU STERRE
Die swart kamer • Sy gaan die donker vertrek in hulle huis net binne wanneer sy skoonmaak, en ook nie altyd nie
’n Hele bundel vol misdaadstories
*kyk & luister
BEELDSPRAAK
Die drama van ’n dubbele lewe • Ons kyk na flieks en reekse waar alles nie is soos wat dit lyk nie
Bruce sing weer teen die bestel
*TV gids
HUISgenotjies
LORDE
RAAISELS
Spesiale status vir lae ligbesoedeling
ELDERS IN DIE WÊRELD
NOORD-KAAP-KEWER NAAM GEGEE WAT HERKOMS VIER
Hond se getreur lei tot nuwe wet
FRANCHISE
☛ 4 MAART 1918 – DIE SPAANSE GRIEP BREEK UIT
VYF VINNIGE VRAE
OUR SPACE • ONTMOET DIE AANBIEDERS VAN DIE OPWINDENDE NUWE TIENERREEKS MET HUMOR EN HART
Die wetenskaplike metode • Ons kyk na ’n logiese en rasionele manier om iets te ondersoek
DANS! LAAT DIE POPPE • Jy kan hierdie...