Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE GIMNAS OLGA KORBUT
HUISGENOOT ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
IVANA PETERSEN OOR HAAR MAN, DAVID
FLITSVRAE: ANTON GOOSEN • Sanger en liedjieskrywer
HAAR LAASTE NOTE • Mimi Coertse se dogter en versorger deel hulle herinneringe aan haar en vertel van haar laaste dae
DIE MAN WAT MET KROKODILLE VLIEG • ’n Man se verdwyning lei tot ’n waaghalsige operasie en ’n grusame ontdekking diep binne-in ’n 500 kg-krokodil
DIE GAT IN MY KOP • Dié ma van Klerksdorp was al 14 keer in die hospitaal ná ’n kwadfietsongeluk haar met ’n gat in die skedel gelaat het, maar nou gee ’n prostese haar nuwe hoop
SOET BY DIE SWAAR • Al is dinge soms moeilik met ’n baba en ly sy aan nageboortelike depressie, sal Natasha Joubert haar lewe saam met haar klein dogtertjie vir niks verruil nie
OUPA WYNAND • Die sanger Wynand Strydom het onlangs oupa geword. Dit was onverwags, en dalk bietjie vroeg op hom, maar nou is hy vol vreugde
KONING MET KRAG • Met sy besoek aan Amerika het koning Charles heuning om die weerbarstige Donald Trump se mond gesmeer
Koue hande, WARM HART • Verdiep jou hierdie koue maande in die GEURIGE WÊRELD van die sjef en TV-persoonlikheid Yudhika Sujanani
SNOESIG IN STYL • Lae om in toe te vou, ryk skakerings, teksture wat opval en blosende wange – alles wat jy nodig het om dié winter goed te lyk en te voel
SKOONHEID
KUNS BLOM • Nagemaakte blomme wat deur elke seisoen sal hou en hou!
RAAD VRA VIR IRMA
HOU JOU HEUPE SÓ GESOND • ’n Heupchirurg gee raad oor hoe om beengesondheid te maksimaliseer, jou risiko vir gewrigskade te verminder en pyn en chirurgie te vermy
SAAMRYKLUBS TEEN DIE KNYP! • Die erge brandstof-en ander prysverhogings ontsien niemand. Saamryklubs vir kollegas en skoolouers kan die las verlig, mits jy dit reg doen
JOU SKOONMAAK-KAS: DIS HOE LANK DIÉ PRODUKTE HOU
JOU STERRE
Net vyf minute • Twintig jaar later en die rooi nul op sy opstel maak steeds seer. Maar het hy hom nie teen dié tyd al genoeg bewys nie?
Skattige woorde en woordeskatte
Konflik met karakter
BEELDSPRAAK
Immergroen treffers • Dis nooit te laat om dié flieks te kyk wat die toets van tyd deurstaan het nie
IMMERGROEN REEKSE
Plaaslike liedjies op ons speellys
*TV-gids
MOHAMED SALAH
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
RAAISELS
Poort na die onderwêreld open weer
ELDERS IN DIE WÊRELD
BUIDELDASSE TEEL WEER AAN
Rekords spat in Londen
MARATHON • Die naam van die wedloop kom van die verhaal van Pheidippides, ’n Griekse soldaat wat 230 km gehardloop het van Athene om hulp te gaan soek in Sparta voor die Slag van Marathon, ’n militêre veldslag in 490 v.C. Marathon was ’n kusdorpie in antieke Griekeland en die naam beteken “plek vol vinkel”, omdat die kruie volop groei daar.
☛ 13 MEI 1637 – KARDINAAL RICHELIEU VERBIED SKERP MESSE
VYF VINNIGE VRAE
ZARA LARSSON • DIE SWEEDSE SANGERES KRY BAIE LIEFDE IN SUID-AFRIKA
DÍS COOL!
Erosie • Ons leer meer oor hoe hierdie proses die Aarde se...