Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE SANGER BOBBY McFERRIN
HUISGENOOT ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
SYLVIA LEFEBVRE OOR HAAR MAN, LOÏC
FLITSVRAE: SEAN AUCAMP-VAN NOORDWYK • Akteur en aanbieder
GILLIAN SE LAASTEREIS • Sy was as nuusleser bekend, maar toe pak Gillian van Houten haar sakke en gaan woon saam met John Varty in die bos. Hy praat oor hulle avonture saam – en oor haar reis met demensie teen die einde
OM WEER OP TE STAAN • Shan Visser is deur sepsis verteer nadat ’n vriendin se muishond haar gebyt het en moes haar ledemate laat amputeer. Nou’t sy nuwe hoop om weer te loop
NOG STEEDS DAAI GIRL • Lianie May en haar man bly deesdae op die familieplaas in die Vrystaat en boer met beeste en skape – maar sy sing nog die land aan die brand, nou net as ’n regte egte ‘plaasmeisie’
AS DIE STORIE by die huis kom • VIR CORNÉ EN RENÉ VAN ROOYEN HET OUERSKAP NIE NET HULLE LEWE VERANDER NIE – DIT HET OOK HULLE STORIES VERANDER. HULLE VYFJARIGE DOGTER, HANNAH, HET DIE INSPIRASIE GEWORD VIR HULLE NUWE REEKS OOR PA’S EN GESINNE
VIER LYFIES, EEN WONDERWERK • Hulle is vier identiese babameisietjies uit een bevrugte eiersel en met net een plasenta – ’n wonderwerk, meen kenners
WIE’S DIE KATJIE VAN DIE BAAN? • Toe 78 van die beste skoukatte hulle weg vind na die spoggerige Mount Nelson-hotel in Kaapstad, het Huisgenoot gaan kyk wie spin ’n pad tot bo oop
Smulkos met HOENDER • Vandeesweek KEKKEL EN KRAAI die kospotte met een van ons land se gunstelinge: hoender. Van SAKPAS TUISKOS tot PEUSELHAPPIES met nuwe geurkinkels, alles met hoender as die hoofbestanddeel
Cargo kry styl • Dié seisoen wys cargo ’n sagte kant. Kombineer dit met luukse materiale, klassieke denim en elegante bykomstighede vir ’n voorkoms wat net so mooi as prakties is
12 GEWOONTES WAT JOU HUWELIK TEEN EGSKEIDING KAN BESKERM • Elke verhouding het soms ’n bietjie aandag nodig. Van rusies uitpraat tot weer nader aan mekaar groei – dié eenvoudige wenke kan help om jou verhouding op koers te hou
HPV-ENTSTOF MAAK’N VERSKIL
LAATAAND EET? JOU DERM BETAAL DALK DIE PRYS
JOU STERRE
Geniet’n nuwe stem en’n goue oue
Kom ons leer ken Die skrywer • Blaai om vir die eerste deel van ’n uittreksel uit CAREL VAN DER MERWE se Die Serwiër wat ons vandeesmaand publiseer
Die Serwiër • Lees die eerste uittreksel uit ’n spanningsverhaal wat die sluier lig op Suid-Afrika se verstrengelde kriminele en politieke onderwêreld
Fliek oor verhoudings beïndruk
BEELDSPRAAK
Met ’n oop gemoed • Geniet hierdie flieks en reekse wat speel met wetenskaplike moontlikhede
TOPREEKSE VIR NÓÚ KYK
Die koning van danstreffers
Terug met woema
Vang ’n oomblik vas
*TV gids
HUISGENOTJIES • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JYKRYR50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
PLAKKAAT • SPANJE, WENNERS VAN DIE 2026-FIFA-WÊ RELDBEKER
RAAISELS
Gus – die duurste dino ooit
ELDERS IN DIE WÊRELD
ROOIBOSSADE GAAN RUIMTE TOE
Antarktiese skepe in 3D vasgevang
PLAAG
☛ 4 AUGUSTUS 1887 – GRANNY DIE SEE-ANEMOON STERF
VYF VINNIGE VRAE
LEXI MINETREE • BLOND EN PIENK EN...