Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTEUR SEAN ASTIN
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK • TOETS JOU KENNIS
AMBER OPPELT OOR HAAR MAN, CHARLES
FLITSVRAE: ANDRÉ LÖTTER • Akteur
‘HAAR GLIMLAG SKEUR ONS AAN STUKKE’ • Klein Nada-Jane se ouers moet opnuut na die detail van hul dogtertjie se wrede moord luister. Dít terwyl die moordenaar doodkalm glimlag
WAAR ONWEER ALTYD BROEI • Amerika en Israel se aanval op Iran het die jongste drama ingelui in ’n streek waar donderwolke altyd onheilspellend op die horison broei
ARNOLD OP SY TYD • Arnold Vosloo praat oor liefde, tyd – en hoekom hy op 63 huis toe gekom het
DUBBELD WILD: ’N SEËN • Vir Anzél van die Boland is die lewe nog mooier met die koms van hul tweede dogtertjie, maar dit laat haar ook opnuut na haar oorlede pa, Theuns Stofberg, verlang
EERS PA, DAN POLITIKUS • Geordin Hill-Lewis het sy naam in die hoed gegooi vir die DA se toppos. Maar te midde van sy werksdruk, bly sy gesin steeds sy prioriteit
DIE INTERNET SE OOGAPPEL • ’n Apie genaamd Punch se wipplanklewe het die hele wêreld in rep en roer. Dit lyk darem nou of sy eie soort hom uiteindelik begin aanvaar
TERUG IN DIE GROOT BLOU LUGDAM • Hy was meer as 400 dae in die hospitaal nadat hy met sy valskerm in kragdrade vasgevlieg en erg verbrand het, maar deesdae sweef hy weer vreesloos deur die lug
VARS & VROLIK • Hier is SES SLAAIE vol geur en mooi genoeg vir die HOOFROL op enige tafel. Dis LIG, VOEDSAAM en ALLESBEHALWE VERVELIG
ROMANSE IN DIE LUG • Romantiek is weer in die mode – ligter, eenvoudiger en gemaak vir elke dag. Deurskynende lae, satyn en kant – sonder die drama
HOU STRES UIT JOU VEL • Hoe om die impak van ons gejaagde lewens op ons vel te verminder en te herstel
En vogue Word geïnspireer deur • Pantone se sagte, rustige kleur van die jaar: Cloud Dancer
MY SKOONSEUN BEDRIEG ONS
KEN JOU GENE • Jy kan nie kies watter gene jy erf nie. Maar jy kan dit bestuur as jy minder goeies gekry het
GESONDHEIDSORG VIR TROETELDIERE • Mediese dekking vir troeteldiere kan die pyn van veeartsrekeninge verlig. Hier is wat jy moet oorweeg voor jy ’n versekeringsplan kies
VERMY DIÉ FLATERS OP JOU CV
HOEKOM JOU URINE BRAND
JOU STERRE
Koek en tee • Wat word van die wêreld dat mense nie meer na mekaar omsien nie? Nie Hetta en Lenie nie – hulle hou ’n oog oor mekaar én ander
Lekker stories vir die vaak
Want die lewe is morsig en mooi
BEELDSPRAAK
Speel-speel in die regte lewe • Ons kyk na werklikheidsreekse met ’n verskil
Die purrrfekte tydverdryf
*TV gids
HUISgenotjies
HOPPERS
RAAISELS
Skilpaaie terug op Galápagos-eiland
ELDERS IN DIE WÊRELD
Heilige se beendere aan publiek gewys
BASILIEK
FOTO VAN DIE WEEK
VYF VINNIGE VRAE
LIAM COVA • ONTMOET DIE KAAP SEED SHEERAN!
Biodiversiteit • Ons kyk na die komponente wat bepaal hoe ekosisteme werk
DIE ERDWURM • Wie sou kon dink so ’n klein diertjie speel so ’n groot rol in die natuur? Lees meer oor die nederige erdwurm
KINDERSPELETJIES
DiE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka
SOVEEL MEER AS...