Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE BLITSIGE USAIN BOLT
HUISGENOOT ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK • TOETS JOU KENNIS
VANIA CLOETE-COLLISON OOR HAAR MAN, BRANDON
FLITSVRAE: RIAAN GARFORTH-VENTER • TV-nutsman en sakeman
ALTYD TYLA • Sy’s dalk ’n internasionale musiekster, maar ná ’n rukkie saam met Tyla besef ’n mens sommer gou: Sy’s ook ’n doodgewone jong vrou wat graag Nando’s eet en gaan kamp wanneer sy haar kop wil skoonmaak
DIE MYL NA VIR ALTYD • Die Suid-Afrikaanse swemster Roland Schoeman bou al jare lank aan ’n lewe in Amerika. En nou het hy ’n verloofde aan sy sy vir die res van die reis
‘MAMMIE, E K I S VERKRAG’ • SY’T AL 24 JAAR AS POLISIEVROU ERNSTIGE MISDADE ONDERSOEK. SY WEET HOE OM ANDER MENSE SE TRAGEDIES TE HANTEER. MAAR TOE HAAR EIE DOGTER EEN OGGEND BEL, WAS AL HAAR JARE SE OPLEIDING NIE GENOEG NIE
‘EK HET HOM VERGEWE’ • Die beeld van haar seuntjie se liggaam wat onder ’n kombers lê, sal haar altyd bybly. Tog kan sy vandag sê sy vergewe die twaalfjarige wat skuld beken het aan haar kind se dood
OM UIT DIE AS OP TE STAAN • Die nuuslegende Freek Robinson en sy vrou, Liza de Villiers, maak hulle harte oop maande nadat hulle huis verlede jaar afgebrand het – en ná Freek onlangs ook ’n groot gesondheids-uitdaging oorkom het
BORRELS VIR TWEE, ASSEBLIEF! • As jy so verlief is soos Nykie Pretorius en Cobus Vermaak, is een troue nie genoeg nie. Skink daardie vonkelwyn!
SOMGELOOFLIK • Wat is 256 x 256? Die meeste grootmense sal na ’n sakrekenaar gryp. Dié vierjarige knip net sy oë en skiet die antwoord terug voor jy kan sê: Waar’s my foon?
Rys staan Reg • RYS is soveel meer as net ’n bygereg. Met ’n paar SLIM BESTANDDELE en GEURIGE SOUSE verander dit in die STER op jou tafel
DENIM ELKE DAG • Jou gunstelingjeans is net die begin. Van tydlose denimhemde, -rokke en -baadjies tot die jeanssnitte wat jou die beste pas – hier’s jou gids tot dié hardwerkende materiaal wat nooit uit die mode gaan nie
RAAK SÓ NATUURLIK ONTSLAE VAN TUINPESTE • Van kaneel tot uie, knoffel, seep en kookolie – ontdek hoe dié bestanddele plae kan help afweer
WAT IS KERSIE-ANGIOME?
JOU STERRE
Oor stories lees en skryf
Kanniedood • Lees die vierde uittreksel uit ’n blitsverkoper-krimi wat oor die diefstal van plante gaan en op Hermanus afspeel
The Odyssey • 8 DINGE OM TE WEET
BEELDSPRAAK
Kort-verhale op skerm • Ons kyk na reekse waar elke episode sy eie storie vertel
IN DIE FLIEKTEATER
Nuweling blink al van jongs af uit
KORTES
*TV gids
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
MOANA, MAUI, HEIHEI EN PUA
RAAISELS
Nasa vier 250 jaar van Amerika
ELDERS IN DIE WÊRELD
LANGVERLORE EVEREST-KLIMMER GEÏDENTIFISEER
‘Homo naledi’ dalk net vroue
SONIFIKASIE
FOTO VAN DIE WEEK
VYF VINNIGE VRAE
Nina Strydom SY VOLG IN HAAR MA SE TALENTVOLLE VOETSPORE!
Markdag • Ons gee jou wenke hoe jy van jongs af kan geld maak
MAAK JOU EIE GLIMMER-WOLKLAMP • Hierdie gloeiende wolk is ’n pragtige muurlamp en kan ook as ’n nagliggie ingespan word. Hang dit...